fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HUMAN-Surnames-Vanne »

HUMAN-Heinrich-1967-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 6 Aug 2018 Heinrich Human Gebore: 18 Junie 1967 Oorlede: 31 Julie 2018. Ons bede is met die Human familie in hierdie moelike tyd. Dankdiens van Heinrich vind plaas vanuit die N.G. Oosgemeente Humansdorp op Woensdag 8 Augustus 2018 om 11h00. Rus nou sag en in vrede

  • 1 images