fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HUMAN-Surnames-Vanne »

HUMAN-Gerhard-1952-2020-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Cindy Pienaar 19 Jul 2021_305 Gerhard HUMAN Gebore 8 Des 1952 Oorlede Mrt 2020. Oom. Kanker hom geneem. M.P. van Staden - Baie goeie vriend van my en mens gewees. Het gelewe vir die skool vakansies. Carlien Venter - My pa Nico se broer gewees.. Nelanie van Schalkwyk - Liewe oom Gerhard. Dis agv jou dat ek vandag nog al my tafels ken. Goeie wiskunde onderwyser met n plank!!
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_500 Gerhard Human Gebore 08 Des 1952 Sterf 08 Mrt 2020. Allen Steenekamp Swart - Ook jare terug se meneer. Petro van der Walt - Ek het wiskunde by hom gekry in Gr 7..... Andre Erasmus - Het my eenkeer gevang skelm rook.... Louis Loots - My onderwyser en later ‘n goeie vriend gewees. So bly ek het hom net voor sy dood totsiens gaan se. Mis jou Gerhard Human. Charmaine Stahr - Ek sal nooit my wiskunde tafels vergeet nie. Carlien Venter - My liefste oom, beste onderwyser gewees.. mis hom baie..

  • 2 images