fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HUMAN-Surnames-Vanne »

HUMAN-Dirk-0000-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Wilma Human 20 Aug 2021_56 Dirk HUMAN b.0000 d.4 Jun 2020. Ek sit 'n foto op van hoe ons gelyk het toe ons uit Ellisras weg is in 1992. Dirk Human is op 4 Junie 2020 oorlede aan breinkanker. Dit is vir hulle wat ons dalk nog onthou. Dis hartseer om te sien hoe baie mense daar oorlede is

  • 1 images