fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HUGO-Surnames-Vanne »

HUGO-Johan-Nn-Bees-0000-2016-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Mariska Olivier 13 Jul 2021_835 Johan Nn Bees HUGO b.0000 d.5 Jun 2016. Help asb reg as datum verkeerd is. Cornelia Muller - Pratige kind gewees. Lise-Marie Olivier - Het iemand dalk van sy pa. Francois Hugo. Hesti Grobler/Lise-Marie Olivier - Dalk Danie Hugo? Danie Hugo/Lise-Marie Olivier - Hi Lise-Marie soek jy ‘n foto van my pa? Lise-Marie Olivier/Danie Hugo - Hi Danie ja asb as jy nie Sal omgee nie,of as jy wil is jy welkom om dit self op te sit met sy geboorte datum en wanneer hy oorlede is, skies weet dit maak seer,maar hy moet ook hier opkom dis hoe ek voel

  • 1 images