fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HUGO-Surnames-Vanne »

HUGO-Francois-Nn-Cois-1954-2019-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Danie Hugo 26 Jul 2021_127 Francois Nn Cois HUGO Gebore 19 Jan 1954 Oorlede 4 Jul 2019. Sharyn Leigh Hennings - Aaaai... as ek aan Cois dink dan kom daar memories op wat ek altyd sal koester... hy was tog so lief om my altyd van sy bome te vertel, of iets van geskiedenis... of van sy seuns wat nou weer dit of dat aangevang het. Hyt n hart van goud gehad!!!. Cornelia Muller - Baie slim man gewees baie respek vir hom gehad. Maureen Hugo - Die beste skoonpa wat ek kon voor gevra het! Spesiaal, liefdevol, ontsettend Baie slim gewees, beste oupa!

  • 1 images