fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HOLTZHAUSEN-Surnames-Vanne »

HOLTZHAUSEN-Daan-1958-2015-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Susan Snyder 14 Jul 2021_264 Daan HOLTZHAUSEN b.1958-07-26 d.2015-06-08. Gert en Poppie Kruger - Weet iemand waaraan is Daan oorlede. So geskok... Nooit geweet nie. Susan Snyder/Gert en Poppie Kruger - Tamatiekop Johan Labuschagne was mos saam julle? Leon Lourens - Ag oom Daan, een van my pa se pelle! Altyd reg om te gaan jag, ‘n stukkie biltong te deel of net gou plaas toe te gaan! Pine Petzer - Goeie man gewees. Wynand De Jonge - Hierdie was nou rerig 'n goeie vriend gewees. 'n mens mens

  • 1 images