fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HIEPNER-Surnames-Vanne »

HIEPNER-Diana-Susan-née-Green-1935-1990-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Alma Hiepner 27 Jul 2021_138 Diana Susan neé Green HIEPNER Geb: 13-08-1935 Oorl: 14-05-1990. Cornel Gouws Nortjé - So spesiaal. Ek het ook geken. Heidi Mostert-Maartens - Dierbare mense. Pedré Bosch - So kosbaar! Hulle was dierbare mense. Ek onthou hoe Elaine se oupa (oom Albert) ons altyd op en af agter op sy geel bakkie gery het. Goeie ou dae! Skoonma was baie erg vir die tannie Dina

  • 2 images