fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HEYSTEK-Surnames-Vanne »

HEYSTEK-Hekka-0000-2014-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Carla Pansegrouw du Plessis 13 Jul 2021_844 Hekka Heystek b.0000 d.2014. Emile Pepler - Ou Hekka. Baie Was lekker om hom altyd by die veiling te kry. Hy was altyd besig maar het tyd gemaak vir 'n geselsie. Carla Wolfaardt - Wat?? Wanneer en waarvan? Neef Heystek xx. Wollie Wolfaardt/Carla Wolfaardt - Kar ongeluk op die draai waar oom Hannes hulle se pad ingaan. Carla Wolfaardt/Wollie Wolfaardt - Aai toggie. Betsie De Vaal - My magies ou Hekka

  • 1 images