fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HERTZOG-Surnames-Vanne »

HERTZOG-Dirk-Munnik-1940-2020-M

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 18 Aug 2020 In Liefdevolle Herinneringe Aan Dirk Munnik HERTZOG Gebore: 16 Julie 1940 Oorlede: 16 Augustus 2020 Innige simpatie aan die familie van Dirk in hierdie moeilike tyd. Daar is geen woorde om die seer wat julle nou voel te beskryf nie. Ons plaas julle by die Voete van Jesus en bid dat Hy julle sal aanraak en julle vertroos en julle trane sal afdroog in hierdie bitter hartseer tyd. Dirk is van Jeffreysbaai en sy troosdiens is privaat. Rus sag en in vrede

  • 6 images