fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HEERDEN-VAN-Surnames-Vanne »

HEERDEN-VAN-A-P-1944-2008-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Alet Vos 18 Jul 2021_340P. VAN HEERDEN b.6 Sep 1944 d.4 Nov 2008. Fya van Heerden - Sal ons hom ooit vergeet!!! baie hardwerkende man. Dedrie Venter - Hy het altyd ’n baie sagte plek vir julle gehad, veral vir Hennie, hy en my ma het jul kuiertjies baie geniet en waardeer. Mariloe Stroh - 'n Wonderlike pa met baie geduld en het altyd gehelp waar hy kon. Die grootste geskenk wat hy my gegee het, was om almal te respekteer, maak nie saak wat jou status of kleur is nie. Ek mis hom ongelooflik baie

  • 1 images