fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HAYWARD-Surnames-Vanne »

HAYWARD-Zane-0000-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 4 Mei 2017 Geliefde seun, broer, grapjas en gemeenskaps vriend Zane Hayward is Saterdag 29 April 2017 tragies geroep na hoër diens. Daar sal 'n gedenkdiens ter ere van sy lewe op Saterdag 13 Mei 2017 te AGS Deo Doxa Gemeente, Dolly Varden Str Jeffereysbaai, om 10h00 plaasvind. Privaat verassing. Die familie wil ook lanks die roete die gemeenskap en almal wat op sosiale media boodskappe stuur bedank vir hul ondersteuning, liefde en onderskraging

  • 1 images