fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HATTINGH-Surnames-Vanne »

HATTINGH-Amalia-1975-1991-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_278 Amalia HATTINGH b.14 May 1975 d.4 Okt 1991. Benita Du Plooy - Onthou dit soos gister. Liefste rabbedoe. My dogter en Amalia was skoolmaats en saam in die dril peleton. Elizabeth Kohler/Benita Du Plooy. Barbara-Ann van Biljon - Mooiste hartjie gehad. Altyd by Ronélle se Naaldwerk winkel gekry by haar Ma. Santjie Wolstenholme - Amalia was ook hoofmeisie van Laerskool Bosveld Primary gewees

  • 1 images