fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GROENEWALD-Surnames-Vanne »

GROENEWALD-Pieter-Georg-Nn-Piet-1936-2022-Dr-M

Volgens E-mail ontvang op 23 Mrt 2023 die volgende info:

Hy was ‘n begaafde Stadsbeplanner, Argitek en Landskapargitek.

‘n Man met vele talente. Hy het, onder andere, pragtig geteken en geskilder.

Vorige vennoot van die Stadsbeplanning firma, EVS Planning, Centurtion, Gauteng, South Africa.

http://www.evsplanning.co.za/

  • 15 images