fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GROBBELAAR-Surnames-Vanne »

GROBBELAAR-Truia-1935-2015-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lydia Fouché 21 Jul 2021_162 Truia GROBBELAAR b.23/8/1935 d.25/9/2015. Liefste tannie Truia Grobbelaar. Susan Erasmus - Lekker gekuier daar. As kinders het ons natuurlik gedink Tannie Truia is baie kwaai. As volwassenes besef sy is nie so kwaai nie en kan nogal 'n kaskar stoot ook! Sandra Geyser - As ek aan die tannie dink, sien ek koeksisters, sy was vir baie jare aan die stuur van die heerlike koeksisters van die Hervormde Kerk. Elbé Prinsloo Bezuidenhout - Wanneer is sy oorlede

  • 1 images