fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GRIESHABER-Surnames-Vanne »

GRIESHABER-John-William-Christiaan-Nn-Chris-1952-2002-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 16 Jul 2021_389 JWC Nn Chris GRIESHABER b.19 Apr 1952 d.6 Jan 2002. Henrietta Janse van Rensburg - Hart van Goud. Barbara van den Bergh - Ou grootboed was so lief vir hom, gehou daarvan om my hare te borsel toe dit lank was, en was hy kwaad toe ek dit korter sny. Pieter Botha - En sy pyp. Borgumrif cherry. Annelize Van Biljon Smit - Ai waaraan is hy dood? Jackie van Biljon/Annelize Van Biljon Smit – Hartaanval. Andre Erasmus - Ek sal Chris nooit vergeet. Het mos 'n sêding gehad.."amper soos ‘n anner ding"..Het die fout gemaak om eendag my braaier by hom te gaan haal wat ek by die viswater vergeet het..."Three Ships en Lemon Twist"....iesh. Pierre Anneke Breedt - Daar was net een oom Chris. Zona Breed Kleynhans - Ek onthou ek was 6 maande swanger en het saam ‘n lift met hom en Maxie Grieshaber Cradock toe gekry om by my ouers te gaan kuier. Hy was so ‘n vriendelike omgee mens en Maxie Grieshaber ook...sout van die aarde. Carl van Vuuren - Het saam met Chris in die Lookout gewerk op die myn. Het baie potjiekos en braaivleis gehad tydens werkstye. Betsie De Vaal - Hy was ‘n pragtige mens. Willem Hoffmann - Sy reaksie as jy gebel het en vra wie praat was: Jim Reeves
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: June Plekenpol Van Wyk 15 Jul 2021_569 John William Christiaan Nn Chris GRIESHABER b.0000 d.2002. Het nie foto nie

  • 3 images