fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GOUS-Surnames-Vanne »

GOUS-Hennie-1978-1994-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Maureen Gous 18 Jul 2021_255 Hennie GOUS Gebore: 13/02/1978 Oorlede: 20/03/1994. My seun ek mis hom so baie. Oorlede op die ouderdom van 16 jaar aan sy hart. Cornelia Muller - Ai Maureen sy dood was ook ‘n groot skok. Sterkte. Maureen Gous - Cornelia Muller ja dit was mis hom nog so baie. Marie Kruger - Ek was bevoorreg om vir Hennie Afrikaans te gee.. Wat 'n lieflike, sagte siel! Groot indruk op my gemaak. Wens ek het hom meer ondersteun.. Maureen Gous - Marie Kruger baie dankie. Ja hy word verskriklik baie gemis

  • 1 images