fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GOUS-Surnames-Vanne »

GOUS-Hansie-1955-2020-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Maureen Gous 18 Jul 2021_299 Hansie GOUS Gebore: 30/01/1955 Oorlede: 28/10/2020. Oorlede op ouderdom van 65 jr en 9 maande met kanker. Kotie Van Aarde - Pastoor Hansie sal nooit vergeet word nie pragtige mens en Maureen. Charel Rina van Aswegen - Ek het nooit geweet nie xx. Lenta Pretorius - So jammer om te hoor, hy was 'n wonderlike mens met soveel liefde en omgee. Sterkte Maureen. Maureen Gous/Lenta Pretorius - Baie dankie. Wil julle nie jou skoonma en skoonpa ook opsit nie
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Andre Gous 15 Jul 2021_549 Hansie Gous b.0000 d.0000. Beste pa en oupa ooit. Mis pa baie!

  • 2 images