fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GEYER-Surnames-Vanne »

GEYER-Yolanda-Nn-Yollie-X-Terblanche-XX-Kay-1974-2020-F

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Annelize Botha 15 Jul 2021_253 Yolanda Kay GEYER Gebore b.14 Jun 1974 Oorlede 29 Des 2020. My skoonsussie. Toinette Terblanche - Yolanda is op die 28ste Des 2020 oorlede. Ina Booyse - Yolanda se pa Willem Terblance
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 14 Jul 2021_479 Yolanda Terblanche-Kay-Geyer b.0000 d.Des 2020. Lynette Maartens - Ons pragtige Yollie ons het so Lekker saam gewerk. Monique Sarluis Swanepoel - Myse Yollie, sal jou nooit maar nooit vergeet nie. Jy was die lewe by elke byeenkoms. Charmain Wilson Robbertse - Ai yolla Tolla ons harte nog steeds
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Adele Celliers 15 Jul 2021_XXX Yolanda Kay Geyer Gebore 14 Jun 1974 Oorlede 29 Des 2020. Adam Nel - Ons het mekaar altyd gehelp met die blokraaisels (118 SAI Bn). Viola Sadler - Dis ‘n skok..nie geweet nie..was sy siek? Hester Korff - Agge nee, waaraan is sy oorlede?. Toinette Terblanche - Hess, my suster was lank in die hospitaal, en is op die einde dood aan ‘n hartaanval. Hester Korff. Toinette Terblanche - Ek is bitter jammer om te hoor. Wilma Liebenberg Schutte - Ag ou Parra mis jou lag en al jou geselsies. Lekker saam haar gewerk in die weermag se tyd
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_XXX Yolanda Nn Yollie Terblanche-Kay-Geyer b.0000 d.Des 2020. Mariaan Wiid - Yollie die mooiste mens! Hardegat Grapgat, liefdevol en so vol passie ♡♡♡. Mara Bouwer Murray - Gladnie geweet nie, soos so baie ander! Eunice Kay - I truly never learned what the words "I miss you" were until I reached for my mom's hand and it wasn't there Mamma jou lag is dood stil, maar dit sal viraltyd in my gedagte voort leef...

  • 2 images