fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GASEBO-Surnames-Vanne »

GASEBO-Andrew-Tony-1959-2019

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 22 Nov 2019 Andrew Tony GASEBO Gebore: 07 September 1959 Oorlede: 15 November 2019 Ons bede met Oom Andrew se familie in hierdie moelike tyd. Oom Andrew is van Jeffreysbaai en sy diens vind plaas Saterdag 23 November 2019 te Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede

  • 1 images