fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FURSTENBURG-Surnames-Vanne »

FURSTENBURG-Gys-0000-2003-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Ilse Muller 15 Jul 2021_148/_149 Gys FURSTENBURG b.0000 - 30 Jul 2003. My pa Gys Furstenburg ... was baie jare op die stadsraad en onderburgemeester van Vanderbijlpark en later jare saam met oom Koos Prinsloo en andere op die stadsraad van Ellisras (Sandy Troskie is my suster). Oorlede aan beroerte op 30 Jul2003 op ouderdom 69

  • 2 images