fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FOURIE-Surnames-Vanne »

FOURIE-Gerty-Nn-Girty-1925-2020-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Marijcke Holtzhausen 15 Jul 2021_667 Gerty Nn Girty Fourie b.22 Jun 1925 - 2 Mei 2020. Annelise Benson Lausberg - Tannie Girty met die mooiste ogies. Louise Swanepoel Ag Marijcke Holtzhausen mis ek nou vir ouma en oupa! Antoinette Besseling - Dis ‘n pragtige foto van hulle. Nelanie van Schalkwyk - Sy was so mooi tannie. Wilna Smit - Twee pragtige ou mensies gewees! Kan hulle nooit vergeet!

  • 1 images