fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FOURIE-Surnames-Vanne »

FOURIE-Flip-1920-2000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Marijcke Holtzhausen 15 Jul 2021_667 Flip Fourie b.17 Sep 1920 - 17 Mei 2000. Annelise Benson Lausberg - Tannie Girty met die mooiste ogies. Louise Swanepoel Ag Marijcke Holtzhausen mis ek nou vir ouma en oupa! Antoinette Besseling - Dis ‘n pragtige foto van hulle. Nelanie van Schalkwyk - Sy was so mooi tannie. Wilna Smit - Twee pragtige ou mensies gewees! Kan hulle nooit vergeet!

  • 1 images