fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FELIX-Surnames-Vanne »

FELIX-Shirley-Regina-Magdalena-1953-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 9 Jul 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Shirley Regina Magdalena FELIX Gebore: 10 September 1953 Ewige Rus: 3 Julie 2021. Ons bede met Shirley se familie in die hartseer tyd. Sy is van Jeffreysbaai en haar teraardebestelling vind plaas Saterdag 10 Julie 2021 te Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede