fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ERASMUS-Surnames-Vanne »

ERASMUS-J-G-1980-1999-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Chanelle van Deventer 13 Jul 2021_289G. ERASMUS b.13/10/1980 d.21/12/1999. Groot maats wat diep spore getrap het. Willie Joubert - Ai ou JG ons sou daai volgende week weer saam begin oefen het. Was my hero gewees. Lizette Erasmus Van Rooyen - JG, wie sal jou ooit vergeet? Mariette Minnie - Hy was ‘n pragtige omgee mens!! Alet Nel Martens - Al die meisies het gevrek oor hom. Chris Botha - Hierdie vriend se afsterwe het my as ‘n ongelowige so geskud, kort daarna my bekeer tot ons Here Jesus Christus en tot vandag werk ek in my roeping as predikant. Sal hom eendag weer sien want ons het so baie om oor te praat. Marcha Vos - Ja nee, daar was net eeeeeen van sy soort. Nederigste, opregste mens, sooooo groot Christen gewees. Net sy teenwoordigheid het mens aangeraak... Marie van der Merwe - Hy was ‘n "Wow" mens

  • 1 images