fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ENGELBRECHT-Surnames-Vanne »

ENGELBRECHT-Johnny-1982-2021-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Jakkie Pieterse_31 Des 2021_29_Johnny ENGELBRECHT Geb: 31/08/1982 Oorlede: 1/12/2021. Mis jou ongelooflik baie my boeta. Elsabe Winkler - Baie sterkte vir Jul jammer vir die verlies. Adele Celliers - wow ek dit ni verwag nie jammer jong. Ek laaste van jou pa gehoor en dit ook nie geglo ni. Sien jou ma ook ni meer in dorp ni hoe gaan dit tani Petro. Adele Celliers - Hoe is hy oorlede skies ek vra maar was saam op skool. Neil Vreugdenburg - Jammer om te hoor sterkte daar. Jakkie Pieterse - Maag sweer het gebars. Kotie Van Aarde - Sterkte vir jou

  • 1 images