fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ENGELBRECHT-Surnames-Vanne »

ENGELBRECHT-Johnny-1963-2016-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Jakkie Pieterse 19 Jul 2021_259 Johnny ENGELBRECHT b.15/03/1963 d.20/11/2016. My dad mis jou nog elke dag. Frikkie van Staden - Het nie geweet nie, is al jare weg op Ellisras. Het lekker saam hom gewerk en lekker gelag. Petro De Klerk - Jammer te hoor....ook nie geweet.....so lekker gesels altyd.....saam sy vrou en seun gewerk...... Zelna Schalk Munnik - Oomie met n baie goeie hart.

  • 1 images