fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » EMSLIE-Surnames-Vanne »

EMSLIE-Werner-0000-2017-Dr-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Rothea Nel 14 Jul 2021_21 – Dr. Werner EMSLIE b.0000 d.20/09/2017. Amanda Pretorius - Hyt altyd vir my ou kort gat genoem, en as ek hom die kyk gee, dan sê hy... Toe wil jy my hare deurmekaar krap. So groot leemte gelos. Madelyne van Emmenis - Hy HET my hare deurmekaar gekrap en dan was ek de duiwel in vir hom!! Het na 2de keer begin om haarspry saam te vat werk toe. Hy was my buurman op die myn - kantoor langs myne…. Jy het Werner altyd EERS gehoor en dan gesien. Ek het gewoonlik altyd Ker… See more. Marjo Zeeman - Sy pa,Guy is ook so paar maande gelede oorlede
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Theresa du Plessis 13 Jul 2021_180 Dr Werner EMSLIE b.0000 d.2017-09. Mabel Swart. Eddie Sithole - Rest in peace my ex boss

  • 2 images