fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » EMMENIS-VAN-Surnames-Vanne »

EMMENIS-VAN-Hardus-1969-2015-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 14 Jul 2021_467 Hardus Van Emmenis b.15 Jan 1969 d.10 Mrt 2015. Jannie Pretorius - Was ‘n goeie mens en ‘n baie goeie hart gehad. Nelanie van Schalkwyk/Madelyne van Emmenis - Indien jy ‘n beter foto wil verskaf met ‘n boodskap wat die post kan vervang is jy welkom. Madelyne van Emmenis/Nelanie van Schalkwyk … Dankie ek sal graag. Stuur ek dit vir jou? Sorry eks bjie fb gestremd. Nelanie van Schalkwyk/Madelyne van Emmenis - Jy is welkom
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Madelyne van Emmenis 15 Jul 2021_623 Hardus Van Emmenis 15 Jan 1969 - 10 Mrt 2015. Elke Lüders Van Deventer - Ons blou oog vriend. Altie van der Linde - Daai blou oë! Ons was van graad een tot matriek saam in die klas. Was altyd so lekker wanneer ek hom later jare in die dorp raakgeloop het in sy 'polisie van. Angelique Barnard - Ou Hardus ...Elke ek hom laas gesien toe was jy en Gerhard nog ook daar een jaar se Bosveld fees...ek het iewers nog fotos

  • 3 images