fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » EAST-Surnames-Vanne »

EAST-Denis-Nn-DenisEast-1949-2022-M

https://www.facebook.com/photo/?fbid=669760244567413&set=g.842889363200482

https://en.wikipedia.org/wiki/Dennis_East] [https://sacharts.wordpress.com/2022/03/11/dennis-east-sa/

ConradGert DuToit Jordaan

12 Sep 2022

RUS IN VREDE - Dennis East

Ons dink aan SA sanger en Legende Dennis East wat oorlede is op die ouderdom van 73 jaar    Dennis het in die laat 60s sy musiek loopbaan begin en opgetree saam met The Rising Sons in die laat 70s    Dennis was bekend vir sy treffers soos “Dammit I love you / a Million drums / a Rose has to Die” en vele meer    Dennis was ook n bekende liedjieskrywer en album vervaardiger vir ander kunstenaars    Dennis het Vrydag n beroerte gehad en is vanoggend oorlede   

Sterkte aan al Dennis se familie RIP

  • 6 images