fields
Gallery »  D-Surnames---Vanne-D » DREYER-Surnames-Vanne »

DREYER-Gerrie-1934-2016-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_157/_158 Gerrie DREYER b.1934 d.2016. Laerskool Ellisras. Rina Steenekamp - My se Ouboet, ek was 2 jaar oud toe hy deel van ons Van der Merwe gesin geword het, al wat ek kan sê vir beter kon ons nie gevra het nie. Hy was ons alles! Dankie Vader dat Gerrie deel van ons was! Verlang baie na jou, Pieter was so lief vir jou, en kon luister en jou raad volg! Anne-Marie Robbertse Pretorius - Oom Gerrie en Tannie Corrie was ons bure vir jare, hy was áltyd bedrywig, nooit stil gesit nie. Ai, ek mis hulle só baie! Weet iemand of tannie Corrie nog lewe? Corine Neveling/Anne-Marie Robbertse Pretorius - Hi tannie ja, dit gaan goed met haar, sy bly in ‘n aftree oord in Montana Pretoria

  • 2 images