fields
Gallery »  D-Surnames---Vanne-D » DODGEN-Surnames-Vanne »

DODGEN-Engela-0000-0000-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Engela Dodgen 14 Jul 2021_966 Engela DODGEN b.0000 d.0000 Moeder. Ella Holtzhausen - Selle hier. Hester Dodgen Rudolph - Beste ma en pa ooooooit mis hulle elke dag. En praat daagliks met een van hulle sommer hardop gewoonlik my ma sy was my oor wat wou luister die stem vir raad die hande en arms om my kinders veilig en gesond te hou. Lief hulle ongelooflik baie. En mis hulle.. oypa karate sal vir baie mense ‘n ikoon bly. Charlotte Dodgen Kubannek - Mis hulle ontsettend baie

  • 1 images