fields
Gallery »  D-Surnames---Vanne-D » DIPPENAAR-Surnames-Vanne »

DIPPENAAR-Marthie-0000-2014-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Stefan Dippenaar 15 Jul 2021_550 Marthie Dippenaar b.0000 d.2014/03/09. Charmaine Swanepoel - Oom Frik was my werks-Pa. Ek kan soveel stories oor hom vertel. Tannie Marthie het die lekkerste pasteitjies en tertjies gebak. Nelanie van Schalkwyk - Baie dankie Stefan. Anne-Marie van der Walt - Was ons bure, ek het die 3 Dippenaartjies opgepas as hulle iewers heengegaan het en later lank saam met Tannie Marthie gewerk

  • 1 images