fields
Gallery »  D-Surnames---Vanne-D » DEYSEL-Surnames-Vanne »

DEYSEL-Erich-1981-2008-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Joubert Deysel 14 Jul 2021_46 Erich DEYSEL b.20/03/1981 d.18/10/2008. Annerike van der Berg - Sal dit nooit vergeet. Ons was die tweede mense wat by die ongeluk gestop het. Angelique Venter - Goeie mens!!! Sal jou nooit vergeet nie Erich. Altyd vriendelik gegroet en gevra hoe gaan dit met Gert Botha en stuur groete vir jou pa xxx wens ons kon terug gaan in tyd . Gert Botha - Mis my Pella baie ! Hom geleer om op sy BMX se handel te sit en agteruit ry ! Hy het op my KX 125 geleer off road ry ! Teen die tuin stoel gestaan om op te kan klim en weg te trek ! Moes ‘n stokkie voor steek oor hy skool slip op ‘n vrydag by my huis ! Ons 2 het TITAN Body's Gym se machine in 10 weke gebou ! Pella kon baie goed weld ! Gatjies in sy ore gesteek voor hy gan model het in Pietersburg vi ‘n paar extra coins ! Hy was ‘n sexy Blikskottel en het paar keer leke pere gegooi vi die mooi girls in die dorp ! Kan ‘n Boek skryf oor my klein YSTER ! Los ‘n groot leemte in my en die wat hom geken het ! RIP Pella ! . Michelle Bezuidenhout - Ja ag man hy was een van die modelle in ons modelskool ook gewees. Gerda Brits - Sal nooit vergeet. Diè bepaalde Saterdag het hy nog 'n twakkie by my kom vra. Die middag kom spog met sy nuwe gevaarte. 3 Ure later die tyding.... Betsie Smit - Watte man so beautiful en opreg

  • 1 images