fields
Gallery »  D-Surnames---Vanne-D » DERCKSEN-Surnames-Vanne »

DERCKSEN-Casper-1967-2009-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Chereeze Pretorius 17 Jul 2021_194 Casper DERCKSEN b.1967 d.2009. Amelia Botha - Sagste mens altyd bereid om alles op te offer. TURBO DATA was in haar bloed. Bertus Bornman Bertus - Wat n Fantastiese Mens Gewees. Chereeze Pretorius/Bertus Bornman Bertus - baie dankie. Ons waardeer al die mooi heringeringe. Bertus Bornman Bertus/Chereeze Pretorius - dis net n plesier
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 21 Jul 2021_254 Casper DERCKSEN b.5 Mei 1967 d.31 Jan 2009. Ongeluk. Ek het per abuis die onderstaande "post" op my persoonlike Facebook gesit ‘n week gelede en nou eers agtergekom ... skuus daaroor Chereeze Pretorius Tian Dercksen

  • 3 images