fields
Gallery »  D-Surnames---Vanne-D » DARAZS-Surnames-Vanne »

DARAZS-Milan-1941-2023-M

Bron van info: Charlie ELS volgens e-pos gedateer 17 Okt 2023 (Begrafnisbrief: Milan DARAZS)

Hallo Pottie, Aangeheg is die Begrafnisbrief van ‘n kennis van my, Milan DARASZS. Hy en sy vrou, Blanka, is van Slowakye en het jare gelede na Suid-Afrika ge-immigreer. Hy is ‘n gekwalifiseerde Ingenieur en het aanvanklik by die WNNR gewerk. Hy het ‘n belangstelling in kuns ontwikkel en het vir baie jare ‘n kunswinkel bedryf. Hy het ook ‘n krokodilplaas bedryf waar hy en sy seun krokkodille geteel het.

Sy familie word genoem in die slotparagraaf van die Begrafnisbrief.

Interesantheidshalwe, sy vrou, Blanka, is ‘n mediese dokter met kwalifikasies van die Universiteit van Komensky, Slowakye en MEDUNSA in Suid-Afrika. Sy’t ‘n PhD-graad en het een van die hoofstukke in die boek Gray’s Anatomy geskryf. Sy het vir 24 jaar met ultra klankgolwe (Sonar) mediese diagnoses gedoen. Sy het ook‘n belangstelling in kunsfotografie en het ‘n boek “Fine Art Photograohy” van kreatiewe fotografie gepubliseer.

Groete, Charlie

  • 2 images