fields
Gallery »  C-Surnames---Vanne-C » COETZEE-Surnames-Vanne »

COETZEE-Petrus-1945-2014-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Petra Coetzee Kleyn 14 Jul 2021_113 Petrus COETZEE b.02 Jul 1945 d.08 Aug 2014. Santie Benadé - Hy was so ‘n goeie rek Onnie. Lani Myburg Oelofse - Was my rek onnie in die tagtigs. Baie jammer daaroor. Hy was ‘n goeie onnie. Marietjie Jacobs - Ek het nie geweet nie. Die meneer het my geleer van T-rekeninge, sien hom nogsteeds op een been staan, arms uitgestrek na beide kante soos wat hy demonstreer hoe 'n T-rek moet balanseer. Minnette Claasen - Ai ek verlang sommer nou na al d Coetzee's. Pine Petzer - Besonderse kolega gewees. Johanna Kleynhans - Dankie Petra, hy was 'n baie goeie mens. Ons het hom goed geken

  • 1 images