fields
Gallery »  C-Surnames---Vanne-C » COETZEE-Surnames-Vanne »

COETZEE-Johnny-0000-2019-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Hester Beukes 25 Jul 2021_159 Johnny COETZEE b.0000 - Oorlede 22/09/2019. Oom. Marie Kruger - Die beste was, ons kon nog "op die boek" koop in daai jare! - Susan Van Emmenis - Dierbare mens gewees. Huis Eden - Oom Johny en Tan Koekie. Was so deel van ons kinderjare op Steenbokpan. Goeie ou dae wat ons nooit weer sal ervaar

  • 1 images