fields
Gallery »  C-Surnames---Vanne-C » CILLIERS-Surnames-Vanne »

CILLIERS-Maria-Nn-Riekie-Nn-Ria-1953-2009-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Ronel Cilliers Dickinson 14 Jul 2021_685 Maria Nn Riekie Nn Ria CILLIERS b.23-05-1953 d.08-06-2009. Poskantoor Tannie. Betsie De Vaal - Tanie Ria was ‘n lieflike mens. So lief vir haar. Petro Bezuidenhout - Aah sy het altyd gelag en wou altyd gesels en hoor hoe dit met jou as mens gaan sy was dierbaar dink baie aan haar. Petro Bezuidenhout - Almal wat saam met Ria gewerk het by die poskantoor het gewerk toe oom Sas Goss die posmeester was, Oom Sas is die 3de Julaan kanker oorlede hy is ook op die blad

  • 2 images