fields
Gallery »  C-Surnames---Vanne-C » CILLIERS-Surnames-Vanne »

CILLIERS-Ilana-Nn-Lana-1977-2007-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Ronel Cilliers Dickinson 14 Jul 2021_686 Ilana Nn Lana Cilliers b.09-02-1977 d.23-04-2007. Alfie Axsel - Ja sy was ‘n dierbare kind gewees. Het altyd my dogters opgepas. Hulle body gaurd!!!. Claudia Van Rooyen Ellis - Ja Lana....wat ‘n hartseer storie...ekt my vriendin Ria so jammer gekry.... Betsie De Vaal - LANA was my maat sy het altyd vir my koeldrank gekoop as ek by haar gaan kuier het. Sy was die mens wat die lekkerste kon lag wat ek ooit geken het

  • 1 images