fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BURGER-Surnames-Vanne »

BURGER-Paul-1967-2014-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Simri du Plessis 14 Jul 2021_960 Paul Burger b.28 Aug 1967 d.3 Sep 2014. Johan Boonzaier - Ai Paul, hoe mis ons jou! Annarien Erasmus - Kon nie glo toe ek van jou hoor!. Phillip Boonzaier - Oom Paul se tyd het heeltemal te vinnig gekom. Maar ek moet sê, ek bewonder tot vandag sy geloof

  • 1 images