fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BURGER-Surnames-Vanne »

BURGER-Neels-1942-2002-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 18 Jul 2021_19/_20 – Neels BURGER b.1942 d.2002. Kanker. Tinkie Pretorius - Ek ht baie vd oom gehou. Hy was vol grappies. Lani Myburg Oelofse/Tinkie Pretorius - Ek dink hyt saam ons PA gewerk by Murry & Robert's. Tinkie Pretorius - Ja hy het Lanie. Annetjie Williams - Neels was ‘n dierbare mens

  • 2 images