fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BURGER-Surnames-Vanne »

BURGER-Jan-Roets-Schutte-1953-2003-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Riana Burger Kichenbrand 14 Jul 2021_694/_695/_696/_697 Jan Roets Schutte Burger 1953/01/09 - 2003/12/09. My Pa: Mis jou Dadda. Maja Fraser - Lyk soos by die perdekamp. In sy kampie van daai tyd geneem, dis special!! Riana Burger Kichenbrand - Ja dit was. Dis jammer daai tyd was daar nie cellphone wat kom fotos neem nie. Hy is oorlede voor ons daai tipe tegnologie gehad het

  • 4 images