fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BURGER-Surnames-Vanne »

BURGER-Gerda-1942-2001-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 17 Jul 2021_378 Gerda BURGER b.1942 d.2001. Oorlede aan kanker. Nelanie van Schalkwyk - Is die datums reg tannie? Rina Venter/Nelanie van Schalkwyk - Dankie Nelanie..sy gebore 1942.. Willie Pieterse - Ag sy en oom Neels was pragtig. Hanlie Thirion - Het julle nie n foto van oom Neels nie? Nelanie van Schalkwyk - Ek soek gou in die albums. Annarien Erasmus - Lekker gekuier by en met hulle. Martie Van Heerden - Pragtige mens. Elmarie Erasmus - Dierbare tannie.. Het by hulle gebly toe sy die eerste keer gediagnoseer was met kanker. Sal dit nooit vergeet. Sy my baie oor die vingers getik met kosmaak.. Ek was nog maar jonk en dom.. Onthou nog hoe ek eendag maizena aangemaak het vir sous, toe kom dit klonte uit.., sy was so nie impress met my. Maar het baie by haar geleer

  • 1 images