fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BURGER-Surnames-Vanne »

BURGER-Claude-0000-2013-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Minette Strydom 18 Jul 2021_313 Claude BURGER b.0000 Oorlede: 11 Jan 2013. Petro Jordaan - Sjoe dis ‘n skok, as ek mag vra hoe is hulle oorlede? Petro van der Walt/Petro Jordaan - In ‘n motorongeluk. Petro Jordaan - Dankie Petro. Sjoe my hart sommer seer. Corna van Deventer - Hierdie was ‘n Harde slag vir ons maar hier kon ons weer eens met trots se Ellisras gemeenskap kan saam staan in krises tye. Helen Gerber – Tragies. Ronel Cilliers Dickinson - Laerskool het net uitgekom, dit het gereën en ek was oppad terug Tom Burke toe. Dit was ‘n split sekonde om te besef wat gebeur het. Ek onthou nog die dogtertjie was bewusteloos op agterste sitplek en haar bene was vasgepen onder die voorste sitplekke. Die mamma was reeds weg. Die pappa was in geweldige pyn en is per ambulans hospitaal toe. Mediese personeel, brand weer manne, verkeers beamptes en SAPS was flink en vinnig op toneel. Wonder hoe gaan dit met die dogter, het nie weer van haar gehoor nie. Venessa van der Westhuizen - Ronel Cilliers Dickinson dit gaan so goed met haar, haar naam verander na Jessica. Deur familie aangeneem in Amerika. Sy werk vir die US Marine corps. Stunning mens. Venessa van der Westhuizen/Ronel Cilliers Dickinson dit gaan so goed met haar, haar naam verander na Jessica. Deur familie aangeneem in Amerika. Sy werk vir die US Marine corps. Stunning mens! Ronel Cilliers Dickinson/Venessa van der Westhuizen - Dankie vir die laat weet! Ek is so bly dat dit goed gaan met haar. Nou voel my hart ook rustiger xxx Petro van der Walt/Ronel Cilliers Dickinson famile oorsee het haar aangeneem

  • 2 images