fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BRONKHORST-Surnames-Vanne »

BRONKHORST-Hendrik-Lambertus-Nn-Bronkie-1929-2007-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Karisma van der Neut 13 Jul 2021_933 Hendrik Lambertus Nn Bronkie BRONKHORST Geb 5 Apr 1929 Oorl 5 Aug 2007. Oupa Bronkie. Carina Jacobsz Geyer - Jis blom Karisma van der Neut ek onthou oupa Bronkie soos gister. Sal daai gesig nooit vergeet nie. Hy en my pa was soooo lief vir mekaar gewees. Hartseer word ek nou!

  • 1 images