fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BRITZ-Surnames-Vanne »

BRITZ-Gert-0000-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Carla Pansegrouw du Plessis 13 Jul 2021_845 Gert Britz d.0000 d.14 Okt 2017. Jaco Roos - Daar is nie 'n dag wat verby gaan wat ek nie aan Gert dink nie. Dit was die grootste skok nog ooit in my lewe... Edward Venter - Ek mis jou Baie my friend...goeie tye saam gehad. Kobus-Muskiet Janse van Rensburg - Meester gewees in die jagveld!

  • 1 images