fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BRITS-Surnames-Vanne »

BRITS-Louis-1966-2018-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Rochell Burger 15 Jul 2021_626 Louis Brits b.16 Jun 1966 d.13 Feb 2018. My wonderlike legend van 'n pa! Ronell Brits - Was een wonderlike man, pa, oupa en vriend gewees. Sal hom altyd mis. Grootste humorsin gehad!!!!

  • 1 images