fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BREET-Surnames-Vanne »

BREET-Johan-1943-2010-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Jana en Christo Snyman 14 Jul 2021_986 Johan Breet b.6 Nov 1943 d.11 Des 2010. My liefste Pa. Yvonne Breet - Ai...♡♡. Ronelle Vos Oosthuizen - Hy was altyd vir my so mooi gewees. As ek na hom gekyk het, het ek die akteur Barry Trengove gesien. Oom Johan kon ook 'n akteur gewees het. Rudolph van den Berg - My eerste perd by hom gekoop

  • 1 images