fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BREET-Surnames-Vanne »

BREET-DeWet-1977-1990-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_502 De Wet Breet 1977-1990. Nadine Murphy - My hart was in stukke! Ons was maatjies. Was altyd vir my vreeslik erg om sy ma in die dorp te kry - ek kon my net indink wat sy elke keer moes dink soos sy die res van ons gesien grootword het. Nelanie van Schalkwyk/Nadine Murphy - Ek voel dieselfde.... ook baie keer so gedink... Jana en Christo Snyman/Nadine Murphy - Die seer het rou gebly. Zona Breed Kleynhans - Sjoe...wanneer is sy oorlede. Sy was altyd vriendelik. Nelanie van Schalkwyk/Zona Breed Kleynhans - Tussen 2005 en 2010. Nie seker nie. Nelanie van Schalkwyk - Die foto is geneem 2005 met ons 10j skoolreunie. Wilna Smit - Pragtige foto Hetti!

  • 1 images