fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BREEDT-Surnames-Vanne »

BREEDT-Jopie-Nn-Joop-0000-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_490 Jopie Nn Joop BREEDT b.0000 d.0000. Oom. Gerda Swanepoel - Dierbare oom Joop! Cyndie Matthee. Oom Jopie… Altyd gesmile en so “caring” gewees. Annelize Du Preez - Ja my oom mis jou baie. Annetjie Smith - Ag so goeie ou mens gewees. Annetjie Marnitz - Jou plekkie is leeg my swaer ons mis jou so

  • 1 images